HeadSpark Fiksie

Categories:

Number of Days: 
Two-day course
List Price: 
R 3500
Description: 

09:00-16:30, ligte middagete.

Skryf 'n publiseerbare boek.

Uiteindelik, 'n genotvolle en praktiese kursus wat jou met vars idees sal inspireer, jou vaardighede sal slyp en sal help om jou boek op die rakke te kry. Ons verkoop nie kunsmatige "formules" of "resepte" vir fiksie nie, want ons glo dit verarm skeppende werk. Maar ons glo wel in skryfwerk wat genot verskaf, en daarom kry ons die vonk van kreatiwiteit aan die brand met klasoefeninge en onmiddellike terugvoer. Met 'n bietjie inspirasie, word drome waar!

Hierdie kursus is ook per e-korrespondensie beskikbaar.

Die program:

  • Oor inspirasie en die leerproses
  • Karakters: gesigte en figure
  • Dialoog: stemme
  • Storielyn en intrige: die kuns van beplanning
  • Tonele: aksie en reaksie
  • Styl: prosa, nie poësie nie
  • Roetine: gewoontes en prosesse
  • Die uitgeeproses: jou naam in druk.
  •  

    Upcoming Course Dates

    We apologise, currently there are no dates set for this course.