HeadSpark Kortpad

Categories:

Number of Days: 
One-day workshop
List Price: 
R 1800
Description: 

09:00-16:30, ligte middagete.

Skryf 'n publiseerbare kortverhaal.

Kortverhale kan 'n makliker manier wees om 'n gepubliseerde skrywer te word ... mits jou vertelvaardighede skerp genoeg geslyp is. In hierdie genotvolle en praktiese slypskool ondersoek ons al die nodige tegnieke om van jou kortverhaal 'n sukses te maak. Maar bowe al, wil ons jou van nuuts af inspireer!

Hierdie kursus is ook per e-korrespondensie beskikbaar.

Die program:

  • Wat maak 'n kortverhaal?
  • Karakters: Gesigte en figure
  • Dialoog: Stemme
  • Die kuns van beplanning
  • Tonele as boustene
  • Styl: Prosa, nie poësie nie
  • Roetine: Gewoontes en prosesse
  • Wie gee kortverhale uit?
  •  

    Upcoming Course Dates

    DetailsDateVenueCurrent PriceList PriceSeats Available
    ViewSat 13 Mar 9:00Tajada Guest HouseMake BookingR 1800R 180010