Advanced creative writing

HeadSpark Novels Advanced: Let's work on your idea

SA’s first 100% customised advanced novel writing course: a set package of 16 individual consultation hours. You understand the basics of characters, viewpoint and style. You may even have published before. But you need a fellow creative to help you think through plot problems, to read excerpts and chapters of your work-in-progress, to give professional feedback and advice and to help you break through that creative “wall”. This course is ideal for the individual author, working with your needs, your idea, your novel in-the-making and offering an exercise strategy that caters for your needs.

The programme: A set package of 16 consultation hours – 8 of which are for the facilitator to read your work and prepare feedback, and 8 of which are for 4 weekly face-to-face contact and coaching sessions of 2 hours each, during which theory is discussed, ideas are brainstormed and feedback is given on your novel.

Your facilitator, Dr. Morné Malan, is an award-winning, published novelist with a PhD in English Literature. He is also an experienced creative writing coach and editor.

The venue: Any formal or informal venue of your choice, to be arranged with the facilitator.

Price: R4 500 (No VAT charged).

Next dates: This course can commence immediately, subject to the availability of the facilitator. Click here to book or enquire.

 

HeadSpark Fiksie Plus: Kom ons werk aan jou idee

SA se eerste gevorderde romanskryfkursus vir die individu: 'n vasgestelde pakket van 16 kontakure. Jy begryp reeds die basiese aspekte van karakters, oogpunt en styl. Dalk het jy selfs al 'n boek of twee op die rakke. Maar nou het jy 'n skeppende medewerker nodig om jou met nuwe verhaalprobleme te help, om uittreksels of hoofstukke uit jou werk te lees, om professionele terugvoer te lewer en raad te gee waar jy vashaak. Hierdie kursus is gemik op die individuele skrywer: ons werk met jou idee, jou roman in wording en met 'n oefenstrategie wat na jou behoeftes sal omsien.

Die program: Die kursus bestaan uit 'n vasgestelde pakket van 16 kontak-ure waarvan 8 deur die fasiliteerder gebruik word om deur jou werk te lees en terugvoer voor te berei. Die oorblywende 8 ure word verdeel in 4 weeklikse en individuele konsultasie-sessies waarin idees en konsepte bespreek word, probleme opgelos word en terugvoer op geskrewe werk gelewer word.

Jou fasiliteerder: Dr. Morné Malan, is 'n bekroonde en gepubliseerde Afrikaanse outeur.

Plek: Enige fomele of informele plek van jou keuse. Bespreek met jou fasiliteerder.

Prys: R4 500 (geen BTW).

Volgende datums: Hierdie kursus kan onmiddellik 'n aanvang neem, afhangende van die fasiliteerder se beskikbaarheid.Kliek hier om te bespreek of navraag te doen.